Wesnoth logo
Wesnoth Units database

Drake Fakkel

(image)

Drake is 'n ou ras, wys genoeg om aan hulle eie natuurlike leiers gehoor te gee. Diegene wat 'fakkels' genoem word deur hulle vyande is die drake wat daarna strewe om sulke leiers te wees, in vrede en in oorlog.

Spesiale Nota's: Die leierskap van 'n 'Fakkel' stel goedgesinde eenhede langs hulle om meer skade in 'n geveg aan te rig, dit geld egter net vir eenhede op 'n laer vlak.Spesiaal The leadership of this unit enables friendly units next to it to deal more damage in combat, though this only applies to units of below the leadership level.

Bevorder na: Drake Vlamvegter
Bevorder na: Drake Vlamhart
Skuiwe: 35
LP: 54
Beweging: 5
EP: 80
Vlak: 2
Orde: wettig
IDDrake Flare
Vermoëns: leierskap
(image)swaard
lem
8 - 3
nabygeveg
(image)vuurasem
vuur
7 - 4
afstandgeveg
Weerstande
lem10%
steek-10%
impak20%
vuur50%
koue-50%
afstandgeveg-30%
TerreinBewegingVerdediging
Berge140%
Chasm140%
Diep Water220%
Dorpie140%
Graslande130%
Grot330%
Grot Muur9930%
Heuwels140%
Moeras130%
Mushroom Grove240%
Sand140%
Sneeu220%
Vlak Water120%
Woud140%